Israel, Hezbollah bereik 60-dag skietstilstand
‘n Skietstilstand tussen Israel en die Iran-gesteunde groep Hezbollah sal Woensdag in werking tree nadat beide kante ‘n ooreenkoms aanvaar het wat deur die Verenigde State en Frankryk bemiddel is. Amerikaanse president Joe Biden Dinsdag sê die ooreenkoms, wat oor 60 dae geïmplementeer word baan die weg vir ‘n einde aan die konflik op die Israel-Libanese grens. Israel se veiligheidskabinet het die ooreenkoms 10-1 goedgekeur. Vygandighede het vier-uur Namibiese tyd gestop.