Buurland loods sy 16 dae van aktivisme veldtog
Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile lei vandag die bekendstelling van die 16 Dae van Aktivismeveldtog in Rustenburg in Noordwes. Die woordvoerder Linah Ledwaba sê die veldtog wil stereotipes uitdaag en geslaggelykheid bevorder, terwyl ‘n beroep gedoen word vir ‘n verenigde poging om geweld teen vroue en kinders stop te sit: