Versigtig vir kragpryse, swakker rand
‘n Ekonoom aan die Stellenbosch Bestuurskool, Andre Roux, waarsku stygende elektrisiteitspryse en ‘n swakker rand kan Suid-Afrika se ekonomie knou en inflasie verhoog. Dit volg nadat die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee die terugkoopkoers met 25 basispunte verlaag het, van agt-persent tot 7,75-persent, geldig vanaf vandag. Roux beveel ‘n versigtige benadering tot ekonomiese beleid aan om verdere verswakking te verhoed: