Gesondheid sê oor leerlingdokters se petisie
Kosmos 94.1 Nuus het vroeër berig oor leerlingdokters wat kla oor hulle voordele en oortyd terwyl hulle internskappe uitvoer. Hulle het hulle aan arbeid gewend wat beslis het dat hulle wel voltydse werknemers is en dus die voordele moet geniet. Die groep van 300 het opgeruk na die parlement en ‘n petisie oorhandig. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur van gesondheid, Ben Nangombe oor die kwessie gesels.