Sinergie tussen Namibiese landbou-instellings nodig

Vandag se bespreking by die Covid-kommunikasiesentrum was gefokus op die transformasie van voedselstelsels op jeugvernuwing for menslike gesondheid. Daar is talle instellings in Namibië om alle landbousektore te laat floreer, maar meer sinergie is tussen die instellings nodig. Indileni Nanghonga, ‘n senior navorser en produk-ontwikkelingsbeampte by Agribank, is aan die woord.