Beespryse, beide abattoir en veiling, begin beter vertoon

Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad het die jongste weeklikse prysopdaterings en marktoestande vir beeste, skape en bokke vrygestel, wat ‘n reeks veilings- en abattoirpryse dek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die raad se bemarkingsbestuurder, Desmond Cloete, wat sê die beespryse begin beter lyk. Cloete het meer.