Dr. Job Amupanda ontvang glo doodsdreigementeAugust 12, 2021
Die Affirmative Repositioning-beweging het vandag tydens ‘n mediakonferensie in die hoofstad gesê hul leier, dr. Job Amupanda, ontvang doodsdreigemente. ‘n Aktivis, Dimbulukweni Nauyoma, sê die doodsdreigemente teen Amupanda is deur die intelligensiediens en sekuriteitsmagte bevestig.