Spaza-winkels: SA-regering moenie reguleer nie, eerder saamwerk

Kopanang Africa Against Xenophobia is gekant teen die regering se uitgebreide plan om informele handelaars te reguleer, wat nou straatverkopers saam met spaza-winkels teiken. Die groep beweer die ingryping kan moontlik armoede kriminaliseer en ignoreer die  grondoorsake van werkloosheid en ekonomiese ongelykheid. Woordvoerder Dorothy Mabelebele glo die regering moet met handelaars saamwerk om oplossings te vind en te fokus op kwessies soos onveilige produkte van verskaffers in plaas daarvan om die verkopers te penaliseer: