Hoë vlakke van statutêre verkragting beroof moederskap-regte

 Volgens die Namibiese Statistieke Agentskap het Namibiese vroue gewoonlik hul eerste kind teen die ouderdom van 21 en gemiddeld vier kinders op 49-jarige ouderdom. Dit laat vrae ontstaan of 21 te vroeg is om ‘n kind te hê en of vier kinders te veel is. Hierdie besluite word beïnvloed deur persoonlike, kulturele en ekonomiese faktore, en wat as “te vroeg” of “te veel” beskou word, wissel na gelang van individuele omstandighede. Kosmos 94.1 Nuus het met die sosiale aktivis Ethne Mudge gesels