Israel beveel weer ontruiming in noordelike Gaza

Die Israeli weermag het ‘n beroep gedoen vir die ontruiming van verskeie gebiede in die noorde van Gaza en weereens gewaarsku Palestynse militante lanseer vuurpyle daarvandaan. Die jongste beroep volg ná ‘n reeks bevele om die noordelike streek te ontruim, waar Israeli magte hul bedrywighede sedert vroeg in Oktober verskerp het. Die woordvoerder van die Israeli regering, David Mencer, het aan verslaggewers gesê hulle hou burgerlikes in Gaza wag van Hamas-vegters, sodat hul toegang kan kry tot die Hamas-lede wat steeds in die gebied is.