Intimidasie deur Mpumalanga-taxi’s veroordeel

Die VF Plus het intimidasie deur minibustaxiverenigings in Mpumalanga veroordeel. Hulle dring aan op onmiddellike optrede teen hierdie gedrag, nadat video’s op sosiale media waarin beweerde sekerheidspersoneel bestuurders dreig, hulle van die pad af dwing en onwettig beboet. Die VF Plus-lid, Werner Weber, het die owerhede se gebrek aan optrede gekritiseer en beloof om die situasie dop te hou en ‘n einde aan die intimidasie op paaie te verseker: