Inperkings tydens Covid binne die regering se magAugust 12, 2021
Frustrasie met Covid neem toe en talle Namibiërs is sat vir veral inperkings op hulle reg tot beweging. Maar, volgens die waarnemende ombudsman, advokaat John Walters het President Hage Geingob die volle reg gehad om inperkings daar te stel. Hy verduidelik.