Trump sê God het hom gered sodat hy VSA kan red

Oudpresident Donald Trump het beloof om vrede in die wêreld te herstel en die Amerikaanse droom te red. Hy het sy laaste saamtrekke voor vandag se verkiesing in Noord-Carolina, Pennsilvanië wat as die belangrikste swaaistaat beskou word, en Michigan gehou. Trump het by afsluiting in Pittsburgh, Pennsilvanië, gesê God het hom tydens die sluipmoordpoging in Julie gered sodat hy Amerika kan red: