Stad sê oor omskakeling van substasies na erwe
Meer besonderhede is bekend oor die stad se plan om verouderde elektrisiteitsubstasies in Windhoek se oudste woonbuurtes aan privaat eienaars te verkoop. Die Stad Windhoek het sowat 25 sulke substasies geïdentifiseer op erwe van ongeveer 450 vierkante meter of meer. Stad Windhoek sê om die elektrisiteitsinfrastruktuur te vervang sal ongeveer 13,2 miljoen Namibiese dollar kos, terwyl die verkoop van die erwe heelwat meer kan genereer. Stad Windhoek se woordvoerder, Lydia Amutenya, het meer…