GNU stel SA se toekoms in gevaar
Die landbou-organisasie TLU SA sê hy sien steeds gevaartekens vir die toekoms van Suid-Afrika se ekonomie. Bennie van Zyl van die organisasie sê in plaas van ‘n fokus op die opvoeding en bemagtiging van mense oor hoe om rykdom te skep en ‘n verantwoordelike rol in die ekonomie te speel, maak die regering hom skuldig aan emosionele, ideologiese praktyke wat Suid-Afrika se ekonomiese toekoms in gevaar stel: