Befondsing van kinderhuise noodsaaklik

Adjunkminister in die geslagministerie Bernadette Jagger bydraers bedank vir die insameling van 300 000 Namibiese dollar vir SOS Kinderdorpe in Namibië, wat sedert 1984 huise en ondersteuning aan kinders verskaf. Een uit elke tien kinders word van hul gesinne geskei. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Sylvia Shimaneni, die waarnemende hoof van fondse en kommunikasie by die SOS Kinderdorp, oor die belangrikheid van die fondse wat ingesamel is.