Afriforum lig BELA-kwelpunte uit
AfriForum het kwelpunte oor die BELA-wet uitgelig na die minibegrotingsrede deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, Die begroting maak nie voorsiening vir bykomende befondsing vir onderwys nie, en tekorte word as selftoegedien beskou. Alana Bailey van AfriForum waarsku besnoeiings kan lei tot die aflegging van onderwysers asook ʼn las op hulpbronne wat toestande in klaskamers vererger. Sy sê AfriForum en Solidariteit se voortgesette verset teen die wet bevestig.