Enoch het nie werkloosheid in ag geneem nie – EFF
Die EFF het die mediumtermynbegrotingsbeleidsverklaring verwerp en sê die regering gee voorkeur aan die privaat sektor bo werkskepping en ekonomiese groei. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die begroting aan die Parlement voorgelê en sê die Tesourie is vasbeslote om ʼn verstandige, gedissiplineerde benadering te volg om volhoubare staatsfinansies te verseker. EFF-leier Julius Malema sê die begroting erken nie die toenemende werkloosheid nie: