BOSA gekant teen besnoeiings aan onderwys

Build One South Africa sê hy is gekant teen enige besnoeiing aan die onderwysbegroting en waarsku die regering om alternatiewe bronne vir befondsing te vind. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer vandag sy mediumtermynbegroting in die Parlement. BOSA se president, Mmusi Maimane, sê hulle het talle bronne identifiseer van waar minstens 50 miljard Suid-Afrikaanse rand na die onderwysbegroting herlei kan word om te verseker onderwysers word behoorlik ondersteun: