Werk begin aan haglike Etosha-paaie
Die omgewingsake-ministerie het reageer op kommer oor die haglike toestand van paaie in Etosha Nasionale Park, veral die stuk van Okaukuejo na Namutoni. Drie padskrapers is ontplooi om onmiddellike padkwessies soos erge sinkplaat en slaggate aan te spreek. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, gee meer inligting.
Van die paaie sal ook later geteer word, sê die ministerie.