SA leer by China oor bestuur van staatsondernemings

Die minister in die Presidensie, Maropene Ramokgopa, staan aan die hoof van ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging na China van vandag af tot Vrydag. Die woordvoerder Litha Mpondwana sê die besoek is gemik op skakeling met bate-instellings in staatsbesit, wat goeie bestuurpraktyke bevorder. Hy sê dit steun die Wetsontwerp op Nasionale Staatsondernemings en fokus op die hervorming van staatsondernemings deur te leer uit China se ondervinding: