Vier vermeende rowers dood in skietgeveg naby Alberton

Vier verdagtes wat op pad was om ‘n onderneming in Johannesburg te beroof is dood in ‘n skietgeveg met die Gautengse polisie in Alberton. Die provinsiale Polisiekommissaris Tommy Mthombeni sê die voorval volg op nog ‘n noodlottige skietery in KwaZulu-Natal, waarin twee gesoekte verdagtes dood is: