Moslem-huwelike nou in SA erken, ook terugwerkend

Die Departement van Binnelandse Sake bied paartjies ʼn herdruk aan om hul huwelike as Moslems te erken teen ‘n fooi van 20 Suid-Afrikaanse rand. Drie-en-dertig huweliksertifikate is onder die nuwe klassifikasie uitgereik, die eerste amptelike erkenning van Moslem-verbintenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê met die herdruk-opsie kan Moslem-egpare hul huwelikstatus formaliseer, wat die regering se erkenning bevestig: