SAFTU eis aanspreeklikheid vir listeriose uitbreking wat 200 gedood het

SAFTU eis onmiddellike aanspreeklikheid en geregtigheid vir die slagoffers en families wat deur die listeriose-uitbreking in 2017 en 2018 geraak is, wat die dood van meer as 200 mense veroorsaak en meer as ‘n duisend ernstig siek gelaat het. SAFTU se woordvoerder, Mogoshadi Maserumule, sê dit is nou meer as ses jaar sedert die tragedie, maar Tiger Brands ontduik steeds sy verantwoordelikheid en slagoffers word sonder die geregtigheid gelaat wat hulle verdien: