SA se sekerheidbedryf oortree reëls

Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die privaat sekerheidsbedryf staan voor groot probleme, soos die onderbetaling van lone en uitbuiting van werkers. Die sektor sukkel met die aanstelling van ongedokumenteerde werkers en die nienakoming van arbeidswette, insluitend die versuim om voordele soos betalings aan die Werkloosheidsversekeringsfonds asook bydraes vir die voorsorgfonds te betaal. Die direkteur van inspeksiedienste, Pravin Naidoo, het tydens ‘n seminaar in Boksburg gesê die sektor word dopgehou: