Namibië is by wêreld e-spele in Spanje

Adriaan Nel het tydens ‘n glans verwelkoming in Valencia, Spanje die eer gehad om Namibië te verteenwoordig tydens die 2024 FIA Motorsport E-spele. Die kode het in 2018 sy erkenning gekry en 20 lande het deelgeneem. Vanjaar is daar 700 deelnemers van al ses vastelande en 82 lande. Die jongste is agt en die oudste 77. Die toernooi eindig Sondag. Nel het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.