Die verswakking in La Nina is noodwendig slegte nuus nie

Dit blyk asof die gretig-afgewagte La Nina-verskynsel hierdie somer nie so sterk of waarskynlik sal wees nie, volgens verskeie weerburo’s wêreldwyd. La Nina volg gewoonlik op ‘n El Nino-weerverskynsel, wat die afgelope somer Namibië en Suider-Afrika in ‘n ernstige droogte vasgevang het. La Nina bring gewoonlik goeie reënval in Suider-Afrika, wat broodnodig is na die droogte. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Suid-Afrikaanse weerkenner Johan van den Berg, wat meer inligting oor die La Nina gee. Dit is nie net slegte nuus nie.