Motocross sluit af vir die jaar

 Die agtste en laaste been van die nasionale motocross kamioenskappe is met groot sukses die naweek op die Gallina-baan net noord van die hoofstad aangebied. Daar was 41 inskrywings in nege klasse. Francois Lottering het meer.