Na Sinwar se dood is daar ‘n groot kans dat gevangenes in Gaza sal sterf

Daar is ‘n onmiddellike gevaar dat die Israelse gevangenes wat steeds in Gaza aangehou word, nou doodgemaak kan word. Dit kom na die dood van Hamas-leier Yahya Sinwar. Die afgetrede Britse generaal, Lord Richard Dannatt het met Sky News gepraat.