Aktiviste woedend oor seks-vir-punte by KZN-universiteit

Die onderwys-aktivis Hendrick Makaneta eis ‘n dringende ondersoek na bewerings van seks-vir-punte by die Mangosuthu Universiteit vir Tegnologie in KwaZulu-Natal. Hy sê die skandaal onthul ernstige magsmisbruik en uitbuiting binne die akademiese omgewing. Makaneta beklemtoon die noodsaaklikheid vir aanspreeklikheid en sistemiese hervorming om vertroue onder studente en die gemeenskap te herstel. Hy vra onmiddellike optrede: