Outa sê Sanral raak kreatief om sy skuld af te skryf

Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap beskuldig omdat hul kreatiewe rekeningkunde gebruik om die reuse e-tol-skuld af te skryf. Die organisasie beweer Sanral het e-tol-inkomste oorskat en dit tot meer as ses-miljard-rand vergroot, terwyl die meeste van hierdie inkomste nie ingevorder kan word nie. Hulle eis ‘n onafhanklike ondersoek na die agentskap se finansiële praktyke. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, sê die agentskap se e-tolskuld het gestyg tot byna 29 miljard Suid-Afrikaanse rand, waarvan die meeste as foutief bestempel is: