Ondersteun ISAP, koop ‘n kalender, kry ‘n boom

Die Intelligence Support Against Poaching, of ISAP, se 2025-kalenders is nou beskikbaar teen slegs 250 Namibiese dollar elk. Alle fondse van verkope sal gebruik word om teen-stropery-inisiatiewe by te staan. Boonop kry jy met elke aankoop ‘n gratis kameeldoringboompie om te plant. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Fritz Kaufmann, die uitvoerende hoof van ISAP, wat meer inligting gee.