Bewareas kry oorwinning teen mynbedrywighede

Ultimate Safaris en die bewaringsgebiede van Sorris Sorris, Doro !Nawas en Uibasen Twyfelfontein is ‘n interdik toegestaan wat beplande mynbedrywighede en die bou van ‘n pad deur Ottilie Ndilimunde toegestaan. Regter Esi Schimming-Chase het vanoggend die uitspraak gelewer en sê dit is hangende ‘n besluit deur die omgewingskommissaris en die omgewingsminister. Sy het hulle opdrag gegee om teen 24 Oktober hulle besluit bekend te maak. Sy het ook ‘n kostebevel uitgereik vir een prokureur en twee advokate.