McCauley kan met Tutu vergelyk word – Malema

EFF-leier Julius Malema het wyle pastoor Ray McCauley met aartsbiskop Desmond Tutu vergelyk en sê hy was ʼn ouderling van die nasie en ʼn man van vrede. Die 75-jarige stigter van die Rhema Bybelkerk is verlede week dood. Sy gedenkdiens word Donderdag gehou en sy begrafnis Saterdag. Malema het McCauley se familie gister besoek en sê pas