Daar’s vrede in GNU – Mashatile

Die adjunkpresident van die ANC, Paul Mashatile, sê daar is geen interne rusies in die regering van nasionale eenheid nie. Hy erken daar is ʼn mate van spanning tussen premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, en die federale voorsitter van die DA, Helen Zille, oor die weiering van die DA om saam met die ANC in die provinsie te werk. Met die regering van nasionale eenheid 100 dae oud sedert die totstandkoming van die sewende administrasie in Junie, beklemtoon Mashatile die ANC se verbintenis tot eenheid en vooruitgang: