Deregistrasie van Christian Democratic Voice-party omgekeer
Regter Shafimana Ueitele het die deregistrasie van die Christian Democratic Voice-party deur die Namibiese Verkiesingskommissie omgekeer. Die kommissie het vandag ‘n dringende aansoek gebring hiervoor na die hof op 5 September bevind het dat hy nie die Namibia Economic Freedom Fighters-party kon deregistreer nie. Die twee partye is op 17 Junie deur die kommissie gederegistreer na hulle nie ouditverslae ingedien het nie.