BeFree sê Nakathingo se aantygings is belaglik, en vals
Die One Economy Foundation het bewerings ontken deur Pendapala Nakathingo, voorsitter van die Stop Homosexuality and Same-Sex Marriages Committee, dat sy programme seksuele onsedelikheid bevorder. Die stigting beklemtoon dat sy programme gefokus is op ouderdomsgeskikte onderwys om jongmense te bemagtig. Dit het ook bewerings weerlê dat dit fondse van die Amerikaanse regering kry of geaffilieer is met die VSA-befondsde DREAMS-projek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Frieda Stefanus, die stigting se nasionale koördineerder, wat meer inligting gee.