Letterkunde vandag vereer by Nobel-instituut
Die Nobelprys vir Letterkunde 2024 word vandag bekend gemaak, die 116de toekenning sedert 1901. Altesaam 120 pryswenners het in die verlede reeds die eerbewys ontvang met slegs 17 vroue onder hulle. Die wenner sal meer as 170 mijoen Namibiese dollar ontvang. ʼn Lid van die Nobel-komitee, Heiner Linke, was intussen vol lof vir die chemie-pryswenners, David Baker, Demis Hassabis en John Jumper vir hulle hul innoverende werk oor proteïene: