Nobelprys vir Chemie vandag bekend

Die Nobelprys vir Chemie word vandag bekend gemaak, as deel van ʼn week met gesogte toekennings. Dit volg na vroeëre erkenning aan baanbreker-bydraes in fisiologie of medisyne en fisika. ʼn Lid van die Nobel-komitee by die Sweedse Akademie vir Wetenskappe, Ellen Moons, sê die wenners van fisika, John Hopfield en Geoffrey Hinton, het fisika-elemente ingespan om metodes te ontwikkel wat die basis vorm van hedendaagse kunsmatige intelligensie: