Uutoni gee jongste oor behuisingsprojekte

Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, Erastus Uutoni, het ‘n vertroudheidsbesoek aan die massa-behuising ontwikkelingsprojek in Otjomuise onderneem. Uutoni het in sy toespraak gesê die projek is vertraag weens ‘n voortslepende hofsaak, maar is nou weer op dreef. Hy het ‘n opdatering gegee van die huise wat regoor die land voltooi is onder die projek.