Walvis-owerhede blyk om sat te wees vir onwettige grondbesettings

Die uitvoerende hoof van die Walvisbaai-munisipaliteit Victoria Kapenda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die verwoestende brand Vrydagaand by Otweya op die dorp. Daar was talle buitelanders en die grond is onwettig beset.