LPO sê oor rooilyn, veediefstal

Die Namibiese Landbou-unie het die laaste van sy drie jaarkongresse in Windhoek gehou. Jako van Wyk is herkies as die voorsitter van die Lewendehawe Produsente-organisasie. Hy het in sy voorsittersrede gesê die organisasie ondersteun die regering se besluit oor die geleidelike verskuiwing van die veterinêre kordonheining. Hy het ook verdere kwessies uitgelig oor wildmisdaad.