Reaksie op onderwyser wat borg kry in verkragtingsaak

Reaksie word ontvang op die berig van die onderwyser wat in Rundu aangekla is op ‘n klag van verkragting. Die man, die 30-jarige Olavi Immanuel het reeds in die laerhof verskyn. Hy is borg van 2 000 Namibiese dollar toegestaan en sal weer op 26 November verskyn. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende maatskaplike aktivis Linda Baumann oor die aangeleentheid gesels.