Uutoni kry taai klap in die hof oor Karasburg

Die hoërhof het bevind dat die lynminister Erastus Uutoni geen locus standi gehad het om die Karasburg dorpsraad te skors en sy magte oor te neem nie. Die stap het in Maart vanjaar ‘n herrie ontketen. Die LPM het die saak hof toe gevat. Partywoordvoerder Lifalaza Simataa het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.