Gemengde uitkoms in veebemarking in Augustus

Volgens die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad het die lewendehawesektor in Augustus jaar-tot-jaar afnames oor alle groot subsektore ervaar, behalwe vir die varke-subsektor. Intussen het die vleisbedryf in dieselfde tydperk verbeterde prestasie getoon. Prysneigings was gemeng, met dalings in speenkalf-, bees- en skaapkarkaspryse, terwyl die beeskarkasprys verbeter het. Desmond Cloete, die raad se bemarkingshoof, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en gee meer insig oor die beesektor.

Die skaapsektor het in die oorsigtydperk ‘n afname in bemarkingsgetalle aangeteken.