So lyk skuldvlakke in die nabye toekoms

Privaatsektor kredietverlening vir Augustus het traag vertoon met ‘n 2 persent styging. In sy ontleding van wat in die nabye toekoms sal gebeur sê Simonis Storm die huidige repokoers is op 7,5 persent en hoewel dit tariewe hoog bly, bied die onlangse verlaging ‘n mate van verligting. Die maatskappy sê dat groei in kredietverlening beskeie sal bly in die nabye termyn as gevolg van die vertragingseffek van rentekoersveranderings. Inflasie sal rondom 4,7 persent teen die einde van die jaar en nog ‘n 25 basispunt verlaging kan plaaslik verwag word.