Benoeming van kandidate vir presidensie sluit 14 Oktober
Die Verkiesingskommissie het ’n finale sperdatum uitgereik vir onafhanklike kandidate om hul ondersteunerslyste in te dien, gebaseer op die 2024 Kiesersregister. Sulke kandidate moet kennis neem dat die 2014 Kieserslys op 30 September verval het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met De Wet Siluka, die kommissie se woordvoerder, wat sê benoemings sal nou tot 14 Oktober duur.