Israel ‘het geen begeerte vir oorlog nie’

Die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu sê Iran het ‘n groot fout gemaak met die missielaanval op sy land en hy gaan daarvoor betaal. Minstens een mens is dood en verskeie ander tydens die aanval beseer wat Iran sê ‘n reaksie is op die dood van die Hizbollah-leier, Hassan Nasrallah en andere. Die Israeliese ambassadeur by die Verenigde Nasies, Danny Danon, sê hulle het geen begeerte vir oorlog nie, maar hulle kan nie sit en wag terwyl burgerlikes aangeval word nie: