Vraghouer-konsessie is ‘n wen-wen vir almal – Namport

Namport het vroeër aangekondig dat hy vraghouer-hantering op konsessie sal uitsit by sy nuwe terminaal op Walvisbaai en het Terminal Investment, gesetel in Switserland, as die suksesvolle bieër aangekondig. Die konsessie sal vir 25 jaar sal duur en dit sal môre op 1 Oktober in werking tree. Die besluit vir ‘n konsessie is geneem omdat privaat kapitaal nodig is om verskeie verbeterings by die hawe aangebring moet word soos Elias Mwenyo van Namport verduidelik.