Nuus van die Olimpiese SpeleAugust 8, 2021

Die Namibiese atleet, Rainhold Tomas het 42 ste ge-eindig in die mansmarathon by die Spele in Tokio, 9 minute 50 sekondes agter die wenner Eliud Kipchoge van Kenia.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *